Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

‘n Mooi deel van my lewe,
ek’t altyd daarna gestrewe,

oë, wat in myne verdwyn,
soos lekker, warm sonskyn.

By jou, kan ek skatterlag,
en opstaan, vir ‘n nuwe dag!

My groot liefde, met respek,
‘n mooi verhouding, onbevlek.

Jou lippe teer, jou glimlag. . . sag,
daardeur kon ek baie vermag!

Vandag ‘n diep, donker skag !
Sal ons môre, weer saam kan lag ?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

More lag julle weer lekker saam en dan is gister(vandag se donker) verlore...

Great gedig.
Dankie,
Chantelle
13 jaar 5 maande 4 dae 7 ure oud


Ek is seker julle sal.
13 jaar 5 maande 4 dae 8 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

KOPERMAAN tot SPIKKELPELIKAAN

deur Viooltjie

Hierdie bundel bevat 80 oorspronklike gedigte wat vir enige leser toeganklik sal wees. Dit is gedigte waarmee mense kan identifiseer. Dit sal jou nie onaangeraak laat nie. Natuur, omgewing en bloot net ménswees kom baie sterk hierin na vore.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar