Gedigte

Titel: Verlore
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In die winter skemer
sien ek woorde in die lug rond sweef
ontneem van hul mag
reis hul na geen besteming
uiters volmaak
maar geensins geloofwaardig
dis daar waar die samelewing kort kom
dronkenskap bleik die antwoord te wees
dis al wat sin maak
verlore siele roep na hulp
iets nat vir die lippe
iets konkreet vir die gemoed
die antwoord is 'n ilusie
dis God gegeef en man gemaak
voor jy gaan slaap
wees dankbaar vir die eensaamheid
en se dankie vir die nag
want as bose geeste jou vang
doen hulle dit gewoonlik in die dag
in die middel van die dag



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Verlore
Ongelooflik as mens rondom jou kyk in nugtere staium, hoeveel prag daar uitgestraal word. Duidelike antwoorde is voor ons geestesoog en hoef nie noodwendig in illusies voor te kom nie. Goed neergepen.
5 jaar 11 maande 2 weke 2 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Lied van Lorelei

deur Rachelle du Bois

Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar