Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Soms sonskyn, soms maanskyn,
Die einde? Staan ek op‘n kruin?
Die noodlot, wat smaak, soos frank, rooi wyn?
‘n donker tonnel, waar’s die lig wat deur skyn?
Is daar nog lewe, in die hart en brein?
Jy’s in alles, selfs in die kleur, bruin!

Te laat, nooit weer, vir ewig verlore? Dis seer!
Gemaklike geklouter oor rotse, het ons dit verleer?
Die reuk van aarde, die bries van die see,
kon lank praat, stilwees, lag, oor ‘n koppie tee,
Ek’s jammer, moes my lewe, aan jou bestee,
te op my plek, wat ‘n gek, wil aanhou skree. . .
Here, net U kan help, U ken ons weë!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

beloftes

deur daniel v kaylan

'n Briewe roman oor die verlore, verbode liefde van 'n jong meisie...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar