Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Verlore Paradys

Laat daar lig wees.
en ons kon sien

Water vir lewe
en aarde vir ‘n bestaan

Groenigheid vir voedsel
en diere
elkeen na sy eie aard

Bedags sou die son heers
en snags
Sal die maan waak

Adam is lewe.
Eva, volmaak.

Die slang was listig
nou is die waarheid naak...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Stem saam met eva se dogter, moerse
11 jaar 2 maande 1 dag 18 ure oud


Ek kan nie glo dat na 700+ lesers ek die eerste een is wat kommentaar nie.
Knap gedaan!
11 jaar 3 maande 1 week 1 dag 12 ure oud



Destined to Love

deur Rachelle du Bois

As she sat down on her suitcase, despair almost overwhelmed her. The events of the past week should have prepared her for something like this – this old house with this overgrown garden in this godforsaken little town in the eastern Free State of South Africa, which was left to her by a grandmother she had not known existed. But as she steadily began uncovering the secrets of her granny’s and her mother’s past, she found her destiny here, irrevocably linked to her smouldering neighbour, Julian du Toit. He'd made a promise to her grandmother that he fully intended to keep.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar