Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Stadig kom hy nader onseker
so lank weggewees alles vreemd
sal hulle hom ontvang of verneder

o hoe onthou hy nie die goeie dae
die laat aand en vroee oggend ure
toe hy nog geskryf het in vlae

kyk hy op sy profiel, dit is nog daar
twee jaar vyf maande en dertien dae
hy het verlang om weer by Woes te skaar

moed het dit geverg om weer pen op te neem
om vrymoedigheid te neem en weer te waag
Jollie, Woes se eie verlore seun




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Seun
Welkom terug... pragtige gedig.... almal het jou gemis.
4 jaar 8 maande 4 dae oud


Ano
Seun
Jollie! Het al gedink jy het die aardbol verlaat. So bly om weer van jou te hoor :-)))
4 jaar 8 maande 4 dae 15 ure oud


Verlore seun
Welkom terug en dankie vir hierdie prag gedig!
4 jaar 8 maande 4 dae 16 ure oud


Jollie ...
Welkom terug Verlore Seun
4 jaar 8 maande 4 dae 17 ure oud


Verlore Seun
Welkom terug. Ons het jou gemis hier op Woes. En dan maak 'n "come back" met 'n pragtige gedig.
4 jaar 8 maande 4 dae 22 ure oud


Verlore seun
Heerlik om weer van jou te hoor. Het jou skryfsels gemis. Welkom terug in ons midde.
4 jaar 8 maande 4 dae 23 ure oud


Verlore seun
Dis altyd moeilik om op te staan en terug te gaan, maar dis die moeite werd as jy die gejuig en aanmoediging hoor soos jy nader kom.

Ek is trots op jou!
4 jaar 8 maande 5 dae 2 ure oud


hallo Jollie
Altyd welkom terug hier tussen die Woestelinge :-)
4 jaar 8 maande 5 dae 2 ure oud


verlore seun
welkom terug. skryf, skryf ons sien uit na jou gedigte.
4 jaar 8 maande 5 dae 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIE WIEL DRAAI

deur neels claasen

Die skrywer se vierde spoorwegroman uit die stoomera uit waarin hierdie dae weer herleef word



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar