Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Kaalvoet slenter jy

deur die nuanse van my

denke...

Fladder jou veer ligte

aroma op my verlang vlugte

tussen drome en newels

en blou druk heuwels.


Spieël-beeld jou spore

in die sand ve'lore

afdrukke van identiteit

verwar my sinnigheid.


Wens ek kon jou dwalende

stem anker … hierdie soekende

hart stil, stil in sy hunkering

na siels ontvlugting.


Jy's my diepste, diepste wesenlikheid

al dwaal jou spore in verganklikheid –


Onthou jy: “Lief hê tot in die hiernamaals?”



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

...
'al dwaal jou spore tot in verganklikheid'

wow...
8 jaar 10 maande 2 weke 6 dae 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Tong in die kies

deur Delene de Wet

My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloë en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar