Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

 

 Ek's oorvol ingekyk
oorstroom met letters
verdrink in gebeurtenisse
te deel en verlig
verniet te gee
en nee...
Is dit steel
om jou te fotografeer
die ware is
agter mure versteek
al die gebreek...
Gleuwe deur roep
en bietjie laat blyk
van gister en tevore
verlore...
Tweeling woorde
gedagtes verdeel
tussen reg en verkeerd
mense steel...
Maar klippe hard
pynloos verstrooi
die waarheid
gooi
 



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Skree van Stilte

deur Alex Fan Moniz

37 spesifieke gedigte gekies uit ‘n versameling van oor 300 wat ek oor die afgelope 25 jare gedig het, wat ek graag met julle wil meedeel, daar is ook ‘n paar nuwe gedigte spesiaal vir die bundle gepen.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar