Weergawe: 1
Aantal woorde: 63
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 23 Mar 2010
‘n komplot, woorde wat noodlottig wond,
getuies wat leuens vesrprei,
die tong hou aan kasty,
‘n moord toneel wat voor my afspeel,
jou straf tot die dood veroordeel,
‘n komplot teen jou, dit was jou lot,
die gryp na lewe, jy was desperaat,
tevergeefs dis nou te laat,
die lem reeds reg, om aan jou vlees te raak!
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur neels claasen
n boek met verhale en staaltjies uit die skrywer se eie eie spoorwegloopbaan