Gedigte

Titel: Versmoor
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dit maak jou bang
so bang
vir die donker slang.

Jy kap sy kop morsaf
maar weer groei hy terug
groter
met sy oë wat jou agtervolg in die nag
dophou in die dag.

Wanneer gaan hy jou aftrek
en daar hou
jou nie betyds laat los
al hoe stywer
stywer om jou vas trek
totdat jy sukkel om asem te haal
totdat die seer te veel is om asem te haal
totdat jy net heeltemal ophou.......

asem haal.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Versmoor Versus Asemhaal
Versmoor het jy !UITSTEKEND! verwoord.

Asemhaal: Wanneer 'n mens voel jy versmoor en jy dan 'n kamera om jou nek gooi, die veld instap, en in die "centre point" van 'n kosmos`blom moet in`zoom` ...
9 jaar 9 maande 3 weke 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

BEGRAFNIS OF VERASSING - Wat se die Skrif daarvan?

deur Spannie

Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar