Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Kom vertel tog vir pa my liewe seun, wat het jou optrede gemeen.
Wat wou jy bewys, met jou haat gevulde vuis.
Hoekom ons nooit ooit vertel van jou hart se vuil, waarom dit agter die byl verskuil.
Hoe kon jy jou geloof versoen, laat pas by jou beplande doen.
Hoe kon jy ons teenwoordigheid verduur, wetende van die komende vervloekte uur.
Was ons goedbedoelde guns dan so sleg, was die optrede jou enigste weg.
Wat se ooreenkoms het jy gesluit, die doener gevoer as buit.
Hoe kon jy goedbedoelde liefde verdraai, totsiens pa se liewe seun, pa groet met kraai, kraai, kraai.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Interressant
Skryf dit net in dig vorm, soortvan, breek na elke komma af na die volgende lyn ?
7 jaar 11 maande 1 week 5 dae 21 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :
Pyn

Van ons ander lede

VuurWerke

deur die Posman

n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar