Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vergewe die verstoting
Versoën die verwerping

Vergeet van die stukke glas van haar eie persoonlike slag pale

Verlos die vergifting
Verwaai die verskoonings

Vergeet van die geknakte woorde van haar eie inhirente vervalsings vermoë

Verlos die disfunksionaliteit
Versteek die verslawings
verbeur die droom wat ons was
vertroetel die JY wat vermom was

Vernuwe die fondasie van vriendskap

VERGRYP die kans van vrede



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Frommel
Jou slot dui dat daar 'n plan is om die letsels uit te wis.
Diep dinge wat jy duidelik vasvang in die gedig. Dankie vir jou bydrae, maak seblief weer so!
4 jaar 7 maande 2 weke 6 dae 14 ure oud


Vervrommelde Verliefdheid
Dankie julle :)
4 jaar 7 maande 2 weke 6 dae 16 ure oud


Verfrommelde
diepseer bitter woorde mooi gepen
4 jaar 7 maande 2 weke 6 dae 17 ure oud


verfrommelde
Sterk opbou na goeie poositiewe slot. Knap gedaan.
4 jaar 7 maande 2 weke 6 dae 21 ure oud


Vervrommelde Verliefdheid
"Verlos die disfunksionaliteit
Versteek die verslawings
verbeur die droom wat ons was
vertroetel die JY wat vermom was"
Treffend. Goed gepen.
4 jaar 7 maande 3 weke 8 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

VuurWerke

deur die Posman

n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar