Gedigte

Titel: Verwerping
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Woorde wat praat maar niks sê
Lyftaal wat spreek maar niks beteken
Oë wat smeek kyk en nie sien nie
Hoekom sien niemand dit raak nie?

‘n Uitroep vir hulp
‘n Uitroep vir erkenning
‘n Uitroep ……..

Hoekom, waarom?
Stil eensaamheid



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Pragtig! Spreek boekdele!
11 jaar 2 weke 2 dae 9 ure oud


baie mooi gedig...
12 jaar 4 weke 1 dag 21 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gister se Onthou

deur borrels

ek pluk 'n klompie letters van 'n laning woord-bome af dan bou ek 'n vers daarmee die trand daarvan soms bietjie laf maar die woorde van die verse kom diep hier uit my hart dit skets die liefde van die lewe soms met pienk en soms met swart



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar