Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Via Dolorosa

Het Hy geweet?
Dat sy sweet soos bloed
sal word.
Daar in Getsemane.

Het hy geweet?
Dat een van sy dissipels,
Hom -
met 'n kus sal verraai.

Het hy geweet?
Dat Israel onskuldige bloed
sou eis.
Maar Pilatus Hom sou glo.

Het Hy geweet?
Dat hy van dorings 'n kroon
sal dra.
En dat Petrus Hom sal verloën.

Het Hy geweet?
Van die growwe kruis
van hout.
Van die spykers, dors en pyn.

Het Hy geweet?
Dat Sy Vader hom óók
sou verlaat.
Die smag na lewensasem
en uiteindelik die dood.

Het Hy geweet?
Dat hy hierdie dure prys.
Met sy lewe
sal moet betaal?

Het Hy geweet?
Dat hy na slegs
drie dae -
Triomfantelik weer
op sou staan?

Hy het geweet!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Via
Hy het geweet en dit steeds vir ons gedoen! Alle glorie aan Hom!

Baie mooi geskryf en verwoord!
8 jaar 6 maande 2 weke 5 dae 10 ure oud



Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar