Die motortjie purrr soos ñ kat
die pienk masjien
begin glip en gly
want skielik is alles nat .
Hunkerplekkies ongesien
verdien wat hulle kry .
Ja , die hand in beheer
ken darem nog die pad .
Die motortjie purr soos ñ kat .
Dan trek alles saam op ñ knop
en diep uit die diepte pop daar ñ sjampanjeprOp .
Die grOOt O flikker in neOn letters
teen die stukkende plafOn van ñ brein –
die dak is afgeskiet .
It’s been a lOng time cOming .
( 08/12/2015 00h15 )