Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Soos die somer son se strale, deur die skeure van my stukkende hart skyn,
Sien ek hoe jy soos n stofwolk uit my lewe verdwyn!

In die donker koue van n vaal herfsnag,
Hoor ek in die verte, die jakkelse lag.
Dan wonder ek of jy soms ook aan my dink,
En of jy soos ek, ook in jou tane verdink?

In jou oe het ek die winter sien nader kruip,
Minwetend, dat die hartseer daarmee saam op my sou afsluip!

Geen lente in my hart meer, jy het my verraai,
En die vlenters van my siel, soos grassade met die wind laat verwaai!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

4 seisoene
sjoe hierdie is ongelooflik seer.. *Drukkie*

jou slot is uitstaande
4 jaar 11 maande 1 week 18 ure oud


vier
Eina-seer gepen.

En die flenters van my siel, soos grassade met die wind laat verwaai

Hou hiervan
4 jaar 11 maande 1 week 2 dae 16 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sirkeldans

deur Driekie Grobler

'n Vars briesie van inspirasie en genotvolle saamkuier



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar