Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



onder die vel skuil
gediertes gedrogte wat semels
aan ’n blinde man met ’n
vuil snor afsmeer

smerig, soos ek

die onbehoeftige gedaante
gedierte gedrog wat roekeloos
heen en weer oor ’n treinspoor
hardloop

boemelaars wakker raas en fantaseer
oor die lyk wat daardie
nag ontdek is

sien die eenvoud in
jou drome – ’n skets vol smart
geskilder deur die lyk en sy nageslag
wat hierlangs gediertes
gedrogte gedaantes en
gedagtes

jaag




© T. Fourie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

die weervoorspelling
I like.
Hoop nie die ou met die snor is Jack Parrow nie.
4 jaar 1 maand 2 weke oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

AFGODE

deur Piet Schoombie

Die aangrypende verhaal van 'n weeskind se stryd en strewe in 'n kinderhuis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar