Gedigte

Titel: Vir altyd
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek sien jou gesig in die maanskyn
Voel jou hande in die donker
Die warmte van jou asem
Soos jou lippe sagkuns op my vel dwaal

Jou oe blou poele van sekerheid
Glimlaggend versekerend
En dan weet ek
Liefling eks joune
Tot die einde van ewigheid



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar