Gedigte

Titel: Vir Gustav
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vanaand doop ek die sekelmaan
in ‘n satynsagte goue plas
en hang dit hoog bo die toring
van die kerk terwyl jy bid
vir ewig. En ewig
Amen



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

...
Sjoe! Dit is beautiful!
9 jaar 9 maande 2 weke 2 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

n Vergane Era

deur neels claasen

n boek met verhale en staaltjies uit die skrywer se eie eie spoorwegloopbaan



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar