Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



Onse Ma-linguis
Vandag is jou dag
mag ons nog vele
woorde van wysheid,
woorde van hartseer en lag
uit jou pen en hart hoor
elke dag.
Gelukkige Verjaardag!!

Nie veel van 'n gedig nie, maar kom uit die hart



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

joan
amen,amen
7 jaar 11 maande 4 weke 21 ure oud


24/11/11
Ek sien 'n hart vol skoonheid
wat strek oor velde wyd, ver
tot binne myne kom straal
die glinstering van 'n ster
met waardering sien ek omgee
gedagtes koesterbaar
sê ek baie dankie
jy is dierbaar
gaan jou woorde
in my hart bewaar.
8 jaar 4 maande 1 week 2 dae 8 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Lied van Lorelei

deur Rachelle du Bois

Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar