Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Uit die donker kamers van my hart
Roep jou kinderstemmetjie benoud, verward
`n Kind wat grootmens wees vrees
net nog `n baba sou wou wees
Vir jou sal Mamma koester en troos
Liefde sal genees, jy is deel van my kroos
Ek weet wat daardie seer bring
Dit het my ruimte ook binnegedring
Ons sal dit tesame verduur
Vier hande op die lewensboot se stuur
Mamma agter om jou vas te hou
en God daarbo op wie ons kan vertrou




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Vir jou my kind
Pragtig verwoord
koekoe
10 jaar 4 maande 3 weke 5 dae 1 uur oud



Die Storie agter die Storie

deur Christo Nel

'n Bybelse dagboek waarmee jy in 'n halfjaar se tyd dwarsdeur die hele Nuwe Testament, sy verhaal en "nuwe wyn-waarhede" kan werk.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar