Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die lewe kronkelpad
deur lief en leed se handevat

vandag se soet
is môre se afskeidsgroet
en gister se onthou
net ʼn horisonblou

die wind se waai
is leef se jakkalsdraai
met als so gou verby
daar’s niks wat rêrig bly

maar hier en nou
tussen los en vasklou
het ek jou gekry
wat ewig is -
vir my.

© C. Potgieter 2013-09-02



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Hmmmmmmmm...
Nou gee ek jou tien uit tien! :)
6 jaar 5 maande 3 weke 5 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die legkaart van ons lewe

deur hopeanointed

Jare se ervarings van diepe seer het ons geleer dat ons lewe ṅ legkaart is in God se hand wat Hy spesiaal uitgesoek het deur Sy liefde en genade om te voltooi. ṅ Legkaart, kosbaar en uniek waarvan elke stukkie sorgvuldig met tyd en geduld uitgesoek word om presies in plek te pas. ṅ Legkaart in bou om aan ṅ gebroke wêreld te wys dat Jesus Leef!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar