Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Lag saam met my al weet jy nie waarvoor.
Jy sal vind daar’s genoeg druppels reën vir die
dors van elke dag.
Wees saam met my, tol en draai.
Seil saam na waar die wind ons waai.
Swem saam met my, twee vissies in ’n beskutte baai.
Volkome seker altyd vry, twee vissies in die see.
Ek en jy.

L-Morgan Cooper



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

vissies
mooi gepen
4 jaar 9 maande 2 weke 6 dae 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Lady en die Leeu

deur Rachelle du Bois

Sy is een keer gevang, maar nou is sý die jagter met die prooi in háár visier



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar