Gedigte

Bladsye:
Titel: Visvang
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy sê daar’s baie visse in die see
Ja, ek stem saam daarmee
Maar ek was nooit goed met visse versorg
Elkeen van hulle het gou gevrek

Het daardie reputasie my vooruitgeloop
En my so van jou liefde gestroop?

Miskien moes ek my ma se raad volg…

‘n Dammetjie bou om jou in te hou
Dan sou ek kon swem daar saam met jou
Maar hoe kan ek jou so wil inperk?

Ek wil sien jy’s gelukkig en bly
Daarom stel ek jou vry.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Visvang
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die AFSKEID projek.
4 jaar 2 maande 5 dae 11 ure oud


Visvang
Dis nogal 'n kuns om met vissies te werk dat julle nie vereensaam nie.
4 jaar 2 maande 2 weke 10 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    ENGELE EN ROWERS

    deur Piet Schoombie

    Vier-en-twintig lekker lees kortverhale, sketse en artikels oor uiteenlopende temas en situasies.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar