Gedigte

Titel: Viva VAKU
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

SADTU, NAKTU, COSATU, VAKU
God, wat wil die mense he? We gave them:
The Mines and Works Act,
die Land Act,
Native Affairs Act,
Urban Areas Act,
die Immorality Act
en die Mixed Marriages Act.

Ons het hulle
Afrikaans geleer,
buite ons dorpe laat woon,
werk gegee,
kapitalisme geleer,
minder laat suip
en regte klere laat dra.

Ons was goed vir hulle:
Ons het hulle gesinne klein probeer hou.
Ons het hulle toegelaat om hulle tale te praat.
Ons het hulle teen Kommunisme beskerm.
Ons het hulle tuislande gegee.
Ons het hulle kulture probeer beskerm.
Ons het van hulle Christene gemaak.
Ons het hulle toegelaat om in ons winkels te koop en
ons het hulle toegelaat om op ons paaie te bestuur.

Deesdae kan hulle op ons strande baljaar
en saam met ons in ons treine ry.
What more do these people want?
Dit bly net Viva dit en Viva dat,
SADTU, NAKTU, COSATU, VAK-U!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Jesus, die Doper met die Gees

deur Christo Nel

In die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense neem Christo gelowiges na die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die Heilige Gees verwys word.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar