Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die dae van swaar kry,
moet dit altyd by ons bly?

Die vleispotte van Egipte,
soos swaar gewigte!

Hoekom nog dink aan gister,
na veertig jaar, nog nie ontnugter?

Vergeet en word nuut,
daarin, is geen verdriet!

Hou aan, die lig laat skyn,
dit maak die hart, rein!

Behou, die smaak van sout,
die uiteinde, ‘n kroon van goud!

Wees dankbaar en opgeruimd,
ons is nie meer, in die woestyn!

Dankie Heer, dis wonderlik om te weet,
U, het nooit van ons vergeet!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Voortreflik Buksie !
13 jaar 4 maande 16 ure oud


So se ek ook amen, dankie Heer dat U ons nie vergeet het deur die wind en die sand storms in die woestyn nie, dis pragtig geskrywe.

Dankie,
Chantelle
13 jaar 4 maande 4 weke 1 dag 15 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

drafstap deur my gemoed

deur helna

ek noem my bundel drafstap deur my gemoed, want ek wil hê jy as leser moet saam my daagliks voel wat ek voel en ek glo ek gaan jou aanraak...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar