Gedigte

Titel: Vlerk-soek
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

As hartseer
soos kroeshoendertjie-
piep
my lyf invaar
en lekker
net 'n halwe vingertjie tel,
draai ek
hangkoppie-
klein soekend na jou; net
vir 'n oomblik
se soe-soe-nou drukkie,
'n bietjie toe-maar-vashou
onder jou vlerk
tot my wêreld
verwarm
en die voëltjies
weer fluit...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

:-) Lief dit!
9 jaar 8 maande 3 weke 5 dae 5 ure oud


prentjie mooi verwoord
9 jaar 8 maande 3 weke 5 dae 8 ure oud


soos kroeshoendertjie-
piep ... I !Love! it..!
9 jaar 8 maande 3 weke 5 dae 13 ure oud


"Kleinpraat" sou my ma gesê het. Dis pragtig Rina.
9 jaar 8 maande 3 weke 5 dae 14 ure oud


Ek is mal hieroor!!!
9 jaar 8 maande 3 weke 5 dae 17 ure oud


hierdie is nou kosbaar en besonders.en uitsonderlik verwoord.
love dit.
om so warm liefdevolle plekkie te he,maak die lewe leefbaar.
9 jaar 8 maande 3 weke 5 dae 19 ure oud



Van ons ander lede

Vader, vergeef

deur http://www.woes.co.za/

'n Geestelike digbundel met 46 Gedigte wat begin by sosiale kommentaar oor die euwels in ons samelewing en dan oorgaan na storiegedigte gebaseer op ware verhale van gebedsverhoring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar