Gedigte

Titel: Voel
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


hoe voel ‘n hartjie
wat die eerste slag klop-klop

hoe voel ‘n veldblom
wat die aardkors deurbreek

hoe voel ‘n arend
wat sy vlerke wyd oop sprei

hoe voel die branders
wat oor strande golf en spoel

voel


© Doret Johnstone-Robertson



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Voel
D,

Lieflik
8 jaar 18 ure oud


Voel
hoe voel die traan wat vloei
by die lees van voel
8 jaar 21 ure oud


Goed geskryf!
Party goed kan net lewe deur te "voel" ....
8 jaar 21 ure oud


ek voel
Regtig mal hieroor, D!
Wat 'n diep lewe-uitdaging om net so nuut te voel. 'n Gunsteling in sy wonderlike eenvoud!
8 jaar 1 dag 6 ure oud


Voel
Hier lê diep inhoud in opgesluit!
8 jaar 1 dag 6 ure oud


voel
Nou attack jy my uit 'n ander hoek
gooi die bal sodat ek moet boul

Ek voel
soos die wind
soos die Noorde motjie
soos die saardyn
waarvandaan ek kom
waarheen ek gaan
is niks
geniet my samesyn
8 jaar 1 dag 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar