Gedigte

Titel: Voetspore
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die liefde
soms soos twee rye spore
op n strand,
die een suidwaarts,
die ander noordwaarts,
langs mekaar uitgetrap
dog ....
werelde uitmekaar.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Voetspore
Ek be-aam met word en lied.
Stuur vir my jou E pos vir die opname.
Thanks
5 jaar 6 maande 2 weke 1 dag 18 ure oud


voetspore
En dit is vir my een van die mooi dinge in die lewe, voetspore in nat see sand.

Jou gedig is pragtig. Ek Hou hiervan.
5 jaar 6 maande 2 weke 2 dae 6 ure oud


So is dit soms, maar die lugruimtes jubel, want daar is nie paaie wat jou voete vasmessel nie.
9 jaar 4 maande 1 week 6 dae 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

RANGEERWERF

deur Johann P. Boshoff

Hierdie selfpublikasie, met die volledige titel RANGEERWERF: DIE WAARHEID GELIEG, bestaan uit nege (9) homofiliese kortverhale met sterk biografiese inslag opgeneem. Dit is 'n rangering deur die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar