Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

wie is jy
wat my laat staan
met ‘n bek vol tande
en ‘n glimlag binne my

jou skoonheid ‘n doolhof
waarin ek verdwaal
sonder kompas of kaart
om rigting te bepaal

lag nog ‘n keer
sodat ek kan hoor
wie die mens is
wat my hart so bekoor



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

vreemdeling
Baie mooi en as 'n lag jou bekoor sal die mens ook want lag kom uit die siel! Mooi gedoen
7 jaar 4 maande 2 weke 4 dae 8 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Ander Vrou

deur http://www.woes.co.za/

Die boek belig 'n wereld oue situasie uit die perspektief van die "ander vrou"- soos deur die vroue self vertel Die boek sluit ook perspektiewe deur 'n maatskaplike werker en 'n predikant in.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar