Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy, vreemdeling -
fasinerende mens!
Daar beland my hart
ook op die rak van jou spens!

Ek het een vir een voeler
na jou toe uitgesteek –
jy het verkies om elkeen
eerder morsaf te breek!

Jy hét my gewaarsku,
ek moes van beter weet!
Binne ‘n ommesientjie
het jy van my vergeet …

Jy hou almal op ‘n afstand
met ‘n ongekende fors –
stééds glo ek daar skuil sagtheid
onder jou klipharde kors.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Vreemdeling
Ja, hoe meer vreemdeling - hoe meer wil ons ken ( of is dit nou tem?) lekker gelees aan die een
8 jaar 1 week 5 dae 7 ure oud


vreemdeling
baie goed verwoord... goeiste!
8 jaar 1 week 5 dae 13 ure oud


Lekker gelees
sterk gedig
8 jaar 1 week 6 dae 3 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die legkaart van ons lewe

deur hopeanointed

Jare se ervarings van diepe seer het ons geleer dat ons lewe ṅ legkaart is in God se hand wat Hy spesiaal uitgesoek het deur Sy liefde en genade om te voltooi. ṅ Legkaart, kosbaar en uniek waarvan elke stukkie sorgvuldig met tyd en geduld uitgesoek word om presies in plek te pas. ṅ Legkaart in bou om aan ṅ gebroke wêreld te wys dat Jesus Leef!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar