Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Mag ek vir jou dig. My vriend met die vreemde gesig.

Met jou tuimeldroër verhouding, voel dit steeds na geen verbinding.

Die slaap is maar min, en klou jy vas aan wat sal wees en hoeveel herhinnering dit bring.

Jy wil raak aan haar hart en siel, jy wil kyk in haar oe wat haar hart so verniel.

Jy wil weet wat haar pla, wat is al haar diepste vrae.

Jy wil weet of die vuur nog in haar brand, of gaan dit gepaard met smart.

Jy wil haar vashou en sag fluister in oor, haar laat bloos, dit wat net sy kan hoor.

Jy wil haar verlei, haar troetel en haar op vry. Net soos altyd, net jy, en sy.

Vreemdeling met die vreemde gesig maak seker dat jul mekaar nooit verloor, want dit is wat ‘n vrou graag wil hoor



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

VOLLEDIG CHRISTEN, VOLLEDIG MéNS

deur Johann P. Boshoff

"We need to rediscover ourselves as full human beings and discover that it is precisely as full human beings that God wants us to come to him. His salvation, his love, his mercy are designed for full human beings, not for theological or religious creatures who have stifled their humanity or repressed their deepest emotions. We ought to be fully human and unashamed of our humanity ... as we approach the God who made us that way and is waiting for us to come to him in that way. Jesus himself approached God in that way and communicated with his whole heart in prayer to the Father. (Hebrews 4:15-16 and 5:7) The Spirit is imparting to our heart the faith and desire to approach God." ■ Ralph Martin in Hungry for God (1974)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar