Gedigte

Titel: Vrees
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

hoe kan ek slaap as vrees my borskas kompakteer
hoe kan ek skape tel met water oë
hoe kan ek bid sonder woorde
hoe kan ek jou benoud liefhê

maak vrees jou vyand
en asem vrede in

vertrou is geen plan B nie
vertrou is nie om vrees te sis nie
vertrou is om alle sorge te verplaas

In God se genade hande

Ek kyk op na die berge
waar my hulp vandaan kom
 



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

vrees
die spook loer al te veel oor my skouer, gelukkig is God se genade `n "ghostbuster", goed geskryf AC
8 jaar 3 weke 4 ure oud


Abz
Amen!
8 jaar 2 maande 1 week 6 dae 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Stromateia: 'n Lappieskombers van Gedigte

deur Vesting

Op aandrang is die gedigte van Vesting wat op Woes gepubliseer is, in boekvorm uitgegee (A5, slapband, 28 pp). Navrae: 072 4078561



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar