Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Jurie Otto is nie klaar geboer.
In sy tuintjie groei hy grinedellas.
Dis te sê as hy nie iewers toer.
Het altyd iets te bied aan vriend en gas.

Jy verjaar vandag.
Hoop dis ‘n dag van prag.
Maak dit sommer ‘n dag van lag.
Geniet die lewe vir ‘n slag.
Geseënde verjaardag vandag.
Bid die Vader gee jou krag.


Lekker dag op Franskraal.
Of kry sommer ysterperd opgesaal.
Ry bietjie orals rond.
Beskou die môre en awend stond.

My ou vriend met sklerosis.
Vasbyt my ou maat.
Met krag van bo, wie wis,
is ons tot alles in staat.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Pragtige, oulike boodskap so uit die hart uit. Jurie is gelukkig om 'n vriend soos jy te he^!
9 jaar 5 maande 3 weke 5 dae 2 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar