Weergawe: 1
Aantal woorde: 74
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 07 Nov 2009
Die een wat jou hand vat
deur swaarkry
deur lag
'n Vriendin, vriend is
Die een wat jou verstaan
deur jou emosies
deur kwaad
'n Vriendin, vriend is
Die een wat raad gee
wanneer jy dwaal
deur seerkry
'n Vriendin, vriend is
Die een met wie jy verskil
wat nie kwaad bly
deur verskille
'n Vriendin, vriend is
Die een wat vir jou omgee
soos jy is
Skepsel van God
Lees ander gedigte deur Ans Coetzee
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur natasha dutton
"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...
Dit weerkaats in die vorm van ligspikkeltjies in vriendskap. (al is dit gebroke omdat ons spieëls soms vuil en gekraak is)
wanneer jy dwaal
deur seerkry - jip, dit is wanneer ons vergeet om te onthou dat kwesbaarheid se vloer baie glad is.