Gedigte

Titel: vriendskap
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

om vriende te hê, moet jy ’n vriend kan wees
vriendelike glimlag is die eerste stap daartoe
elke mens kan glimlag maar net party is oop
vals glimlagte is meer ‘n grinnik en so sinies

om saam met iemand iets moois te deel
om saam stil te staan voor mooi toneel
saggies in iemand se oë te kyk en weet
dat siele ontmoet waar klank verstil het

openheid en mooiheid straal uit jou oë
soos verwelkoming uit jou glimlag kom
jou lyftaal verklap altyd jou integriteit
soos vriendskap groei en rypheid vind

uitbundige lag wat borrelend verskyn
straal liefde uit diepste van jou hart

©Teárlach



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Vriendskap
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die LIEFDE projek.
4 jaar 1 maand 3 weke 3 dae 19 ure oud


Eerste strofe
As jy wil hê, moet jy gee.
Jy kan nie verwag nie, slegs hoop, wens, bid.
En aanmoedig?
Lyk my jy het dit reggekry.
goed so, dankie.
GvT

4 jaar 2 maande 2 dae 18 ure oud



Kroniek van die Suid-Afrikanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Beskryf die geskiedenis van die ou SA Weermag vanaf sy stigting in 1912 tot sy ontbinding in 1994. Die SA Weermag se voorgeskiedenis word ook weergegee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar