Gedigte

Titel: VROUEDAG
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Wyse Salemo gesê
knap vrou is baie werd
meer as om edelstene te hê
staan vroeg voor herd
maak kos bymekaar
lamp brand deurnag
man kan op haar steun baar
sy werk met lag

hande bly vlytig besig
armes hoef nie te wag
werk van donker tot lig
skoonheid hou nie krag
voorkoms maak nie saak
prys haar met klank
sy werk vir Here taak
gesin, haar dank

prys haar vir haar werk
haar gesin sal haar bemin
roem maak haar sterk
vrou in elke sin



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Die Ander Vrou

deur http://www.woes.co.za/

Die boek belig 'n wereld oue situasie uit die perspektief van die "ander vrou"- soos deur die vroue self vertel Die boek sluit ook perspektiewe deur 'n maatskaplike werker en 'n predikant in.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar