Gedigte

Bladsye:
Titel: Vry
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Onder lowergroen bome neergevlei
Kyk ek hoe wolke in die lug gly
Saam met die blare in diewind
word hulle nie deur kettings gebind
Vry voel ek as ek na die wolke staar
Rustig my gemoed, vergete die swaar
Groet die takke my met `n wuif
Glimlag ek en word `n duif
wat hoog bo die bome sweef
tussen wolke ingeweef
Die glans en prag betower my
As ek op die wind se rug rond ry
Ek pluk `n olyftakkie en bring dit terug
onder lowergroenbome hoor jy my sagte sug



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Katarsis

    deur http://www.woes.co.za/

    Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar