Gedigte

Titel: Vuisvoos!
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

V - vandag is lank, moeisaam elke tree
U - uitgeput probeer ek fokus behou,
I - ignoreer ek my lyf wat tree-vir–tree rebelleer teen
S - spasmas en pyn.

V - vra ek: “hoe lank nog?”
O - opgee of aanhou – watter een?
O - “oorgee aan My is die beste,” hoor ek
S - “sien jou stry – kom rus by My!”

© Karin Schoeman
2015/05/06



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ek is bietjie....
.... lui vandag en dis waarom jul nie elkeen 'n persoonlike boodskap kry nie... :)

Dankie vir die positiewe kommentaar. Ek waardeer dit WOES!
4 jaar 10 maande 3 weke 5 dae 21 ure oud


Vuisvoos
Baie goeie gedig Karin. Opgee is nie n opsie nie.
4 jaar 10 maande 3 weke 5 dae 22 ure oud


voos
Tien uit tien vir jou Karin
4 jaar 10 maande 3 weke 6 dae 3 ure oud


voos
Baie agtermekaar en netjiese gedig.
4 jaar 10 maande 3 weke 6 dae 15 ure oud


vuisvoos
vloei alles so mooi ineen, goed gedoen..
4 jaar 10 maande 3 weke 6 dae 16 ure oud


die weervoorspelling
heel oorspronklike poging....
4 jaar 10 maande 3 weke 6 dae 17 ure oud


Vuisvoos
Pragtige winkelhak vers met so groot boodskap. PUIK gepen Kiran
4 jaar 10 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


Vuisvoos
Nes ek voel vandag. Stem saam met Sneeuwolf. Goed gedoen Kiran.
4 jaar 10 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


Vuisvoos
Verrassend en weg van die normal.
Jy het lekker gewerk aan hierdie een
Alles = die emosie, die wanhoop. die versugting word sterk uitgebeeld.

Baie goed gedoen Karin.
4 jaar 10 maande 3 weke 6 dae 21 ure oud


vuisvoos
En dan neem Hy jou hand en jy besef dat jy nie alleen loop want as jou krag op is, is Sy krag op sy sterkste. Goed gepen.
4 jaar 10 maande 3 weke 6 dae 21 ure oud



Jesus Beter en Beter

deur Lynie van Westfort

'N digbundel deur God geinspireer. Geskryf deur 'n verloste vrou. Baie diep het Hy my uitgehaal.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar