Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek skenk jou ʼn bundel vrede
in fyn marokyn gebind
met sierskrif verse
in penveer en ink

dat jy eindeloos
vir hierdie dag se droom
sal bly leef -
in woordmosaïek
wat stilte gestalte gee.

© C. Potgieter 2013-06-12



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

O
En ek sal bly lees ... pragtig dankie
6 jaar 8 maande 1 week 5 dae 16 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog

deur Francis Gillieron

Kroniek van die rol van Suid-Afrika in Eerste Wêreldoorlog. Gedenkuitgawe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar