Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

God
waar was Jy gisteroggend
toe my katjie
net sewe maande oud
en ouliker as enige van jou engele
dood is?
Wat het sy gedoen om so gestraf te word
of was dit my sondes waarvoor sy moes betaal?
Was daar hoop dat ek tot insig sou kom
tot bekering
of was Jou aandag elders?
Het ek haar te lief gehad
het sy my te veel getroos
en was sy te goeie maatjie vir my
in my donker oomblikke?
Het sy te veel gehelp
om my seer en eensaamheid
beter te maak?
Hoor Jy my ooit, en
as Jy doen
sê my sommer
wat het Jy met my vrou gemaak?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

die weervoorspelling
diep.
baie diep.
5 jaar 5 maande 4 dae 16 ure oud



TRILOGIE

deur Warra-Warra

Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar