Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Waar was jy
toe ek bly was gister,
my geluk wou deel?

Waar was jy
toe ekjou wou vertel
van my seer hart,
my huil
my pyn ...

my groot verlange
Waar was jy, my Lief,
toe ek vir jou wou vertel
dat jy my hele lewe is?
My lied,
my blydskap.
My juig!

Waar was jy, my geliefde,
my hart se klop,
toe ek in die veld,
die strate en
by die stadspoorte
gedwaal het,
roepend

Soekend,smagtend

na jou ... ?!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Waar was jy...
Ek voel jou. Dis werklik goed geskryf!
Die gedagte spreek harder as die res.
well done!
8 jaar 7 maande 5 dae 21 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sirkeldans

deur Driekie Grobler

Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar