Gedigte

Titel: Waarom jy
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Waarom sou jy verlief raak op my, iemand met niks, n gebroke hart en oneindige drome. Waarom sou jy verlief raak op my, uit n ander wereld, n verskil in lewe maar tog dieselfde geloof. Waarom sou jy verlief raak op my, om saam te gaan bly, n bietjie te vry maar tog om eendag te trou met my. Waarom sou jy verlief raak op my, om te val te staan en net n ander plan te beraam. Waarom sou jy verlief raak op my, om vir my n kind te gee my trane af te vee en dan al jou tyd aan ons twee te bestee. Waarom sou jy verlief raak op my, Jy



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar