Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Blou lug skitter mistig oor berge;
groenigheid verys, plantasies verdof
na droë, bruinsand se stof.

Dof is geel-groen grasperk
hunker na hemelruim se vonkel
waar pofferige wolke skyn.

Verkleur natuur na bruinas,
so dapper oor reënval;
wanneer wolke val: sag, onverwags
sal mensdom voortbestaan?

Sal mensdom alles verstaan.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

WANNEER WOLKE VAL
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die DROOGTE projek.
4 jaar 1 maand 3 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

slavin

deur Maangodin

Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar