Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sal jy my optel as ek in geloof bly val?
Sal jy my dra in gebed as ek nie meer kan staan?
Sal jy my soek in n verlore land waar ek myself probeer ontdek,
Sal jy my naam roep in die donker wanneer die wêreld my aftrek.

Is dit dan só maklik om jouself te verloor?
Want dis nie só eenvoudig om jouself weer op te spoor.
Is dit ook so vinnig wat die lewe jou kan vang?
Dis nie meer lekker om net om te draai, vir ‘n hou op die ander wang.

Is dit dan moontlik om die lewe weer te vind?
Want die lewe en alles daarin het my styf vasgebind.
Help my om die leer te klim,
Uit die donker gat van onsekerheid

Help my om elke trappie op te gaan,
In die lewe waar dit voel of ek glad nie meer bestaan.
Lui my om te sien ek is die moeite werd
Lui my na n plek waar ek net met helder kleure kan begin verf.
Wys my na die toekoms wat ek het,
En red my uit alles, net deur gebed.

Annestashia Willemse



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kroniek van die Suid-Afrikanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Beskryf die geskiedenis van die ou SA Weermag vanaf sy stigting in 1912 tot sy ontbinding in 1994. Die SA Weermag se voorgeskiedenis word ook weergegee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar