Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Voel jy soms dat sy woorde net nie genoeg is nie?
Voel jy soms dat sy aksies als laat verskil?
Voel jy soms dat sy emosies nie by joune pas nie?

Wens jy soms jy kon hom net vra?
Wens jy soms hy was net meer by jou, in plaas van daar?
Wens jy soms jy kon als net verander?

Huil jy soms jou aande verby sonder dat hy eers weet?
Huil jy soms omdat jy alleen voel, en weet hy’t van jou vergeet?
Huil jy voor hom of by hom in tye van pyn?
Of voel jy net als van jou hang aan een fyn lyn?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

***
Soveel vrae -- so min antwoorde...
6 jaar 9 maande 1 week 4 dae 21 ure oud


Wanneer
Soveel vrae, soveel wonder en soveel pyn?
6 jaar 9 maande 2 weke 1 dag 1 uur oud


-
Hou baie van die titel.
6 jaar 9 maande 2 weke 1 dag 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DVD-reeks, HOE HOOR EK DIE HERE SE STEM

deur Christo Nel

Hoe hoor ek die Here se stem? Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hiedie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar