Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek noem dit al my tuiste vir so lank
Almal sê vind net die lig en jy sal kan lag

Want dis in die diepte van 'n donker gat
Wat ek hardloop opsoek na my pad
Maar nou is ek op my breekpunt
Ek hardloop al vir te lank

Nou sit ek en onthou
Terwyl die donkerte ditself om my vou
Almal sit aan hul maskers nes ek
Want tog soek ons almal nog ons plek

Maar in die smal spasie
Van net gesigte vreemd
Vind ek jou

Ek's bang om jou te vertel van my lewe
Ek's bang om jou ook te verloor
Ek's bang want
Jy aleen hou my gebroke hart
Ek's bang om jou te vertel want ek's steeds in die diepte...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Lady en die Leeu

deur Rachelle du Bois

Sy is een keer gevang, maar nou is sý die jagter met die prooi in háár visier



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar