Soms voel jy vir my soos die koudste wintersnag
‘n Warrelwind
‘n Donderstorm
‘n Ysberg
Soms voel jy vir my soos ‘n heerlike somersaand
‘n Ligte briesie
‘n Sagte mot reentjie
Soos dag en nag is jy my lief
Kalmeer en maak jou hart heel
Ek is lief vir jou
Lees ander gedigte deur WynandS
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Spannie
Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.