Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ek in stiletos, jy 'n kaalvoet kind
tog is ons alby kiners vani wind
waai wind waai
tel my op
gooi my neer
maak my siel sag en teer



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Wind
Daar is iets weerloos wat uit die gedig straal. Ek hou van die no nonsense approach, short and sweet :o)

Groete

Chenél
12 jaar 9 maande 3 weke 4 dae oud


Miss September!
Kort en kragtig!
Kwaai so, laat jou ST.ANNA'S kop rol jy mag maar!
13 jaar 4 maande 2 weke 19 ure oud


Hey
Baie Dankie vir jou kommentaar op my goed. Dit word waardeer. En nog meer dankie dat jy die element van my skryf styl raak gesien het. Ek hou van hierdie gedig van jou. Baie cool hoe jy so baie emosie in so `n kort stukkie kan uitbring. Hoop ek hoor weer gou van jou.
13 jaar 7 maande 3 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Skree van Stilte

deur Alex Fan Moniz

37 spesifieke gedigte gekies uit ‘n versameling van oor 300 wat ek oor die afgelope 25 jare gedig het, wat ek graag met julle wil meedeel, daar is ook ‘n paar nuwe gedigte spesiaal vir die bundle gepen.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar