Weergawe:
Aantal woorde: 69
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 26 Apr 2007
dit verander in steen,
ek’t jou bejeën,
ek’s nou van jou vervreem,
vertrou nou, geen een,
die naarheid, pyn, ek kreun!
Was ons tydjie saam,‘n leuen?
Sal ek my eie lewe neem?
Daar’s ‘n droogte, geen meer reën,
My lewe nou, soos ‘n kaal been,
sal ek ophou, om oor jou ween?
Was dit ‘n bedekte seën?
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Driekie Grobler
Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)