Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

is wat ek sien, wat ek sien
my beste indrukke van enige
ding wat ek na kyk word gevorm
deur my brein se ervaring of geheue
nou is dit moontlik dat ek soms iets sien
wat nie werklik bestaan nie – dit pla my
realisme en waarheid was nog altyd
baie hoog op my lys van items
wat veronderstel is om my
te lei na integriteit
nou kom die
sielkundiges met
pareidolia

©Teárlach
(Pareidolia is a psychological phenomenon that occurs when our brains interpret a random object as some kind of familiar pattern.)



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Wat ek sien
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die LIEFDE projek.
3 jaar 11 maande 2 weke 1 dag 22 ure oud



DIE HIV MOORD

deur neels claasen

n Speurverhaal waarin moderne tegnologie n groot rol speel



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar